Hibiskus

Hibiskus
Hibiscus rosa-sinensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Hibiscus

Spesies

Meer as 200 spesies

Sinonieme

Bombycidendron Zoll. & Moritzi
Bombycodendron Hassk.
Brockmania W.Fitzg.
Pariti Adans.
Wilhelminia Hochr.[1]

Hibiskus is 'n plantgenus wat hoort tot die familie Malvaceae en verwys na 'n groep struike wat oor 'n groot gebied van Suidelike Afrika voorkom. Dit floreer in sonskyn en vogtigheid. Vyf kelkblare is verenig aan die basis en vyf kroonblare en talle meeldrade vorm 'n buis om die stamper. Die bloeiwyse is okselstandig.

  1. "Hibiscus L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 5 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010. Besoek op 16 Februarie 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search