Hibried

Hercules, ’n kruising tussen ’n leeu en tier.

In biologie is ’n hibried of kruising die nakomeling van twee diere of plante van verskillende rasse, variëteite, spesies of genera.[1]

  1. "Hybrid". Merriam Webster. Besoek op 12 Junie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search