Hoenderrasse

'n Wilde rooiboshoender

Daar bestaan talle verskillende hoenderrasse oor die wêreld. Hierdie pluimvee is oor duisende jare van die rooiboshoender (gallus gallus) geteel. Anders as meeste makgemaakte spesies het die rooiboshoender nie uitgesterf nie, maar kom dit steeds in die natuur voor. Vandag is daar 'n enorme variasie hoenderrasse van veerpoot-kapokkies tot statigste rooi, swart, wit of gespikkelde pluimvee.[1]

  1. Herkoms van hoenders... die stemmige nasate van die wilde stamvader uit die bos Geargiveer 15 Februarie 2015 op Wayback Machine, Mieliestronk, besoek op 21 Julie 2015

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search