Honda

Honda Motor Co., Ltd.


Honda headquarters in Minato, Tokyo
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig Oktober 1946
Hoofkantoor Minato, TokioJapan
SleutelpersoneToshiaki Mikoshiba​ (Voorsitter)
Takahiro Hachigo (President en HUB)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger, lugvaart, telematika
ProdukteMotors, luukse en kommersiële voertuie, motorfietse, bromponies, kragopwekkers, waterpompe, grasperk en tuintoerusting, halms, buiteboordmotors, robotte, straalvliegtuie, straalvliegtuig-enjins, dunfilmsonselle
Inkomste¥ 15.889 miljard (2019)[1]
$143 miljard (2019)
Bedryfsinkomste¥750 miljard (2014)[2]
Netto inkomste¥676 miljard (2019)[1]$6,1 miljard (2019)
Werknemers219 772 (2019)
MoedermaatskappyJapan Trustee Services Bank (Trust) 6,46%
The Master Trust Bank of Japan (Trust) 4,71%
Mokusurei 3,09%
Meiji Yasuda Life 2,83%
Tokio Marine Nichido 2,35%
DivisiesAcura
Honda Automobiles
Honda Motorcycles
Honda Marine
Webwerfworld.honda.com
Honda RA272 (Formule Een)
Honda S600 Coupe
Honda e
Honda HR-V
Honda Civic

Honda Motor Co., Ltd. (Japannees: 本田技研 工業 株式会社) is 'n Japannese openbare multinasionale korporasie, wat veral bekend is as 'n vervaardiger van motors, motorfietse en kragtoerusting.

Honda is die wêreld se grootste motorfietsvervaardiger sedert 1959,[3][4] sowel as die wêreld se grootste vervaardiger van binnebrandenjins gemeet in volume, hul vervaardig meer as 14 miljoen binnebrandenjins elke jaar.[5] Honda was die tweede grootste Japannese motorvervaardiger in 2001.[6][7] Honda was die agtste grootste motorvervaardiger in die wêreld ná General Motors, Volkswagen Groep, Toyota, Hyundai Motorgroep, Ford, Nissan, en PSA Peugeot Citroën in 2011.[8]

  1. 1,0 1,1 "Financial Results: Honda Motor Company" (PDF). 31 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Mei 2020. Besoek op 15 Junie 2018.
  2. "Financial Results: Honda Motor Company" (PDF) (in Engels). April 2014. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 20 Desember 2014.
  3. Grant, Robert M.; Neupert, Kent E. (2003). Cases in contemporary strategy analysis (3rd uitg.). Wiley-Blackwell. ISBN 1-4051-1180-1. Besoek op 12 November 2010.
  4. Johnson, Richard Alan (2005). Six men who built the modern auto industry. MotorBooks International. ISBN 0-7603-1958-8. Besoek op 12 November 2010.
  5. Miller, Edward (18 April 2008). "First Motorcycle airbag earns Takata and Honda 2008 Automotive News Pace Innovation Partnership Award" (in Engels). Honda.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2013. Besoek op 28 Julie 2009.
  6. "Harga Honda Mobilio" (in Chinees). Mobilio. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2020. Besoek op 22 November 2009.
  7. "The History of Honda" (in Engels). Cars-directory.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 22 November 2009.
  8. "World motor vehicle production OICA correspondents survey without double counts world ranking of manufacturers year 2011" (PDF).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search