Hoofmanskap

Hoofmanskap
staatsvorm
Subklas vanregeringstruktuur, staatsvorm, state with limited recognitionWysig
Kantoor gehou deur hoof van die organisasieparamount chiefWysig
KontinentWysig
Theorised byElman ServiceWysig

'n Hoofmanskap is 'n vorm van hiërargiese politieke organisasie in nie-industriële samelewings gewoonlik gebaseer op verwantskap, en waar formele leierskap monopoliseer word deur die wettige senior lede van geselekteerde gesinne of "huise". Hierdie elite vorm 'n politieke-ideologiese aristokrasie met betrekking tot die algemene groep.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search