Huawei (Vereenvoudigde Chinees: 华为) is 'n Chinese multinasionale korporasie wat IT-infrastruktuur bestuur, telekommunikasietoerusting vervaardig en telekommunikasiedienste verskaf. Die maatskappy is in 1987 gestig en is geleë in Shenzhen, naby Hongkong. Huawei was in 2020 49ste (2014: 228) onder die grootste maatskappye ter wêreld gemeet aan inkomste volgens die Fortune Global 500-lys.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search