Huis

Nederlandse huise.
'n Plaashuis in Wes-Kaap, Suid-Afrika.

'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named schoenauer
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named clerk

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search