Huisvlieg

Huisvlieg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. domestica
Binomiale naam
Musca domestica
Subspesies

Sien teks

Sinonieme
  • Musca contigua Walker, 1853
  • Musca harpyia Harris, 1869
  • Musca vicina Macquart, 1851

Die huisvlieg (Musca domestica) is 'n swartgrys, harige en redelik lomp geboude insek. Die larwe of maaier ontwikkel in onder meer huishoudelike afval en ondergaan drie vervellings voordat dit in 'n papie verander. Die volwasse insek het ’n paar goed ontwikkelde vlerke, waarvan die tweede, agterste paar verklein is tot kolfvormige ewewigsorgaantjies. Die insek suig sy voedsel op met behulp van 'n slurpie met 'n sponsagtige punt. Met die speeksel wat dit dan afskei, kan die huisvlieg verskillende siektes oordra.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search