Impasto

Stillewe: Vaas met Pienk Rose (1890) is 'n olieverfskildery deur Van Gogh wat grootliks van die impasto-tegniek gebruik maak.

Impasto is 'n tegniek wat in skilderkuns gebruik word, waar verf dik op 'n area van die doek-oppervlak neergelê word, [1] en gewoonlik dik genoeg is dat die kwas- of verfmesstrepe sigbaar is. Verf kan ook reg op die doek gemeng word. Wanneer dit droog is, verskaf impasto tekstuur; dit lyk of die verf uit die uit doek kom.

  1. Impasto: https://www.moma.org/collection/terms/impasto

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search