Indiane

Indiane

Totale bevolking: ca. 60,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Meksiko Meksiko 25,7 miljoen[1]

Vlag van Peru Peru 13,8 miljoen[2]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 9,7 miljoen[3]
Vlag van Bolivië Bolivië 6,0 miljoen[4]
Vlag van Guatemala Guatemala 5,8 miljoen[5]
Vlag van Ecuador Ecuador 3,4 miljoen
Vlag van Chili Chili 1,8 miljoen[6]
Vlag van Kanada Kanada 1,4 miljoen[7]
Vlag van Colombia Colombia 1,4 miljoen
Vlag van Argentinië Argentinië 955 032[8]
Vlag van Brasilië Brasilië 817 963[9]
Vlag van Venezuela Venezuela 524 000[10]
Vlag van Honduras Honduras 520 000[11]
Vlag van Nicaragua Nicaragua 443 847
Vlag van Panama Panama 204 000[12]
Vlag van Costa Rica Costa Rica ~114 000[13]
Vlag van Paraguay Paraguay 95 235[14]
Vlag van El Salvador El Salvador ~70 000[15]
Vlag van Guyana Guyana ~60 000[16]
Vlag van Groenland Groenland ~51 000[17]
Vlag van Belize Belize ~24 501 (Maja)[18]
Vlag van Frans-Guyana Frans-Guyana ~19 000[19]
Vlag van Suriname Suriname ~12 000–24 000

Taal: Inheemse tale van die Amerikas, Engels, Spaans, Portugees, Frans, Deens, Nederlands
Geloofsoortuiging: Inheemse Amerikaanse godsdienste, Christendom
Verwante etniese groepe: Etniese groepe soos Apiacá, Arapaho, Awá, Asteke, Aymara, Cahokia, Cherokee, Cheyenne, Choctaw, Comanche, Cree, Guaraní, Inka, Korubo, Maja, Mapuche, Mixteke, Nahua, Navajo, Olmeke, Quechua, Tlaxcalteke, Tolteke en Zapoteke

Die Indiane vorm die inheemse bevolking van die Amerikas, met uitsondering van die Inuïete en die Aleoete, wat voor Christophorus Columbus se ontdekking van die Amerikas die vasteland bevolk het. Die stamvaders het die Amerikas in die vroeë geskiedenis deur die Beringlandbrug vanaf Asië bereik en daar gevestig; gevolg deur 'n verskeidenheid aan kulture en tale.

Noord-Amerikaanse kulturele streke
Suid-Amerikaanse kulturele streke

Omdat die benaming Indiane deur die Europese koloniste ingevoer is, word dit nie deur die inheemse mense van die Amerikas gebruik nie en hulle het ook nie 'n eie versamelnaam nie. Die inheemse volke in Kanada word Eerste Nasies (Engels: First Nations, Frans: Premières nations) genoem en in die Verenigde State Inheemse Amerikansers (Native Americans). Soortgelyke terme is ook in die Portugees- en Spaanstalige lande van Latyns-Amerika gebruiklik.

Indiane vorm geen eenvormige etniese groep nie; die term sluit in nomadiese jagter-versamelaars soos die Prairie-Indiane, sedentêre landbouers en ook ryksstigtende volke soos Asteke, Inka en Maja.

  1. (es) http://www.inegi.org.mx/est/contenidos/proyectos/encuestas/hogares/especiales/ei2015/doc/panorama_sociodemografico_2015.pdf
  2. (en) "CIA – The World Factbook – Peru" (PDF). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  3. (en) "A First Look at the 2020 Census American Indian/Alaska Native Redistricting Data" (PDF). National Congress of American Indians. 13 Augustus 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Januarie 2022. Besoek op 31 Mei 2022.
  4. (en) "CIA – The World Factbook – Bolivia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  5. (es) "Caracterización" (PDF). República de Guatemala. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 10 November 2016.
  6. (es) "Síntesis de Resultados" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 Julie 2013. Besoek op 10 November 2016.
  7. (en) "2011 National Household Survey: Aboriginal Peoples in Canada: First Nations People, Métis and Inuit". 8 Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2018. Besoek op 10 November 2016.
  8. (es) "Población indígena o descendiente de pueblos indígenas u originarios en viviendas particulares por sexo, según edad en años simples y grupos quinquenales de edad" (xls). INDEC. 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 2 Mei 2015.
  9. (pt) "2010 Census graphics of Brazil government". IBGE. 9 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  10. (en) "About this Collection". The Library of Congress. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  11. (en) "CIA – The World Factbook – Honduras". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  12. (en) "CIA – The World Factbook – Panama". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  13. (en) "CIA – The World Factbook – Costa Rica". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  14. (es) "8 LIZCANO" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 Februarie 2014. Besoek op 22 Mei 2014.
  15. (es) "Una comunidad indígena salvadoreña pide su reconocimiento constitucional en el país". soitu.es. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  16. (en) Lector de Google Drive. Docs.google.com. Besoek op 12 Julie 2013.
  17. (en) "CIA – The World Factbook – Greenland". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 10 November 2016.
  18. Redatam::CELADE, ECLAC – United Nations[dooie skakel]. Celade.cepal.org. Besoek op 12 Julie 2013.
  19. (de) "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2011. Besoek op 10 November 2016.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search