Invoer

Geigercars voer motors vanuit Noord-Amerika na Europa in, en word 'n invoerder genoem.[1][2]

'n Invoer in die land van ontvangs is 'n uitvoer vanaf die land wat stuur.[3] Invoer en uitvoer is die belangrikste finansiële transaksies van internasionale handel.[4] Invoer is die deel van die internasionale handel wat die aankoop en ontvangs van goedere of dienste in 'n ander land behels.[5] Die verkoper van sulke goedere en dienste word 'n uitvoerder genoem, terwyl die buitelandse koper as 'n invoerder bekend staan.[6]

In internasionale handel word die invoer en uitvoer van goedere beperk deur invoerkwotas en mandate van die douane owerheid.[7] Die invoer- en uitvoerjurisdiksies kan 'n heffing op die goedere hef.[8] Daarbenewens is die invoer en uitvoer van goedere onderhewig aan handelsooreenkomste tussen die invoer- en uitvoerjurisdiksies.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Singh
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named OSullivan
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Roshan
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :0
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Chowdhury
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named edumaritime
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Srivastava
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named 何文賢

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search