Invoer

Geigercars voer motors vanuit Noord-Amerika na Europa in, en word 'n invoerder genoem. [1]

'n Invoer in die land van ontvangs is 'n uitvoer vanaf die land wat stuur. Invoer en uitvoer is die belangrikste finansiële transaksies van internasionale handel.

In die internasionale handel word die invoer en uitvoer van goedere beperk deur invoerkwotas en mandate van die doeane-owerheid. Die invoer en uitvoer jurisdiksies kan 'n tarief (belasting) op die goedere oplê. Daarbenewens is die invoer en uitvoer van goedere onderworpe aan handelsooreenkomste tussen die invoer en uitvoer jurisdiksies.

  1. Singh, Rakesh Mohan, (2009) International Business, Oxford University Press, New Delhi and New York ISBN 0-19-568909-7

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search