Jiangmen

Jiangmen

江门
Stad
Buite van Jiangmen se ou boekwinkel.
Buite van Jiangmen se ou boekwinkel.
Jiangmen is in China
Jiangmen
Jiangmen
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 22°34′00″N 113°04′00″O / 22.56667°N 113.06667°O / 22.56667; 113.06667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieGuangdong
Oppervlak
 • Totaal9 443 km2 (3 646 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 448 871
 • Digtheid470/km2 (1 200/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
529000
Skakelkodes750
Webwerfjiangmen.gov.cn

Jiangmen (Chinees: 江门) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 4 448 871 in 2010.

Die stad is in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See geleë. Jiangmen is wes van Hongkong en Shenzhen, noord van Macau en suid van Kwangtsjou geleë. Dit is die tuisdorp van baie oorsese Chinese.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search