Kannada ಕನ್ನಡ kannaḍa | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈkʌnnəɖɑː] | |
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 38 miljoen (moedertaal) 9 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid-Drawidies Tamil–Kannada Kannada | |
Skrifstelsel: | Kannada-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | kn
| |
ISO 639-2: | kan
| |
ISO 639-3: | kan
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Kannada (ಕನ್ನಡ, kannaḍa, [ˈkʌnnəɖɑː]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search