Deelstaat Kansas | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Sunflower State (amptelik) The Wheat State | |||||
![]() | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Gesproke taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Topeka | ||||
Grootste stad | Wichita | ||||
Area | 15de in die V.S. | ||||
- Totaal | 213 096 km2 | ||||
- Wydte | 645 km | ||||
- Lengte | 340 km | ||||
- Water | 18 795 km2 | ||||
- % water | 0,56 % | ||||
- Breedtegraad | 37°N tot 40°N | ||||
- Lengtegraad | 94°35'W tot 102°03'W | ||||
Bevolking | 33ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 2 853 118 | ||||
- Digtheid | 13,39/km2 40ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Mount Sunflower 1 232 m | ||||
- Gemiddeld | 600 m | ||||
- Laagste punt | Verdigrisrivier 207 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 29 Januarie 1861 (34ste) | ||||
Goewerneur | Laura Kelly (D) | ||||
Luitenant-Goewerneur | David Toland | ||||
Wetgewer | Kansas Wetgewer | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Pat Roberts (R) Jerry Moran (R) | ||||
Tydsone | UTC-6 / Somertyd -5 | ||||
Afkortings | KS US-KS | ||||
Webblad | www.kansas.gov |
Kansas is 'n Amerikaanse deelstaat op die Groot Vlaktes met 'n oppervlakte van 213 064 vierkante kilometer. Dit word in die noorde deur Nebraska, in die ooste deur Missouri, in die suide deur Oklahoma, en in die weste deur Colorado begrens.
Die deelstaat is die vernaamste graanstaat in die VSA en die plaaslike landboubedryf lewer sorghum, mielies, suiwel sowel as beesvleis op.
Die hoofstad is Topeka, maar Kansas City is die grootste stad met 'n bevolking van meer as 1,5 miljoen - aan weerskante van die Missouririvier geleë - met die grootste bevolking in die staat Missouri.
Sedert Januarie 2019 is die staat se goewerneur Laura Kelly, met David Toland as die luitenant-goewerneur. Albei is Demokrate.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search