Karringmelk

Volmelk (links) en karringmelk (regs)
Karringmelk is 'n belangrike bestanddeel vir 'n verskeidenheid soet nageregte soos karringmelkpastei (hier bedien met vrugte en 'n bros pekanneutkors)

Karringmelk is 'n geurige, suur melkdrank wat as neweproduk van bottervervaardiging ontstaan. Danksy die baie lae vetgehalte van minder as een persent is karringmelk een van die gesondste suiwelprodukte en 'n belangrike bron van proteïne, kalsium, die vitamienaanvuller lesitien en melksuiker (laktose).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search