Keermuur

'n Keermuur langs 'n pad.
'n Keermuur.

'n Keermuur of stutmuur is 'n tipe muur wat gebou word om grond terug te hou. Dit word algemeen gebruik om grond teen 'n onnatuurlike helling in verskillende vlakke te deel. As voorbeeld kan dit in tuine of op plase aangewend word om beddings teen 'n helling aan te lê, of om grond uit paaie te hou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search