Keiserpikkewyn

Keiserpikkewyn
Volwasse keiserpikkewyne met 'n kuiken
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. forsteri
Binomiale naam
Aptenodytes forsteri
Gray, 1844
Verspreiding (broeikolonies in groen)
Eier

Die keiserpikkewyn (Aptenodytes forsteri) is 'n voël wat aan die familie van pikkewyne (Spheniscidae) en die genus van groot-pikkewyne (Aptenodytes) behoort. Dit is die grootste en swaarste pikkewynspesie ter wêreld en is endemies aan Antarktika. Dit is die enigste voëls wat hul eiers op ys kan lê.[2]

  1. BirdLife International (2012). "Aptenodytes forsteri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Discovering wildlife – the ultimate fact file (in Engels). International Masters Publishers BV MMV. 2002. p. 5.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search