Khamag-Mongole

Хамаг Монголын ханлиг
Khamag-Mongoolse konfederasie
Flag
900's – 1206 Flag
Ligging of Khamag-Mongole
Ligging of Khamag-Mongole
Die Mongoolse Ryk omstreeks 1207.
Hoofstad gesentreerde kamp naby Kherlen-rivier
Taal/Tale Middel-Mongools
Godsdiens Tengriisme (Sjamanisme)
Regering Monargie
Khan
 - 10de eeu Khaidoe
 - 1120–1148 Kaboel Khan (1ste aangetekende khan)
 - 1148–1156 Ambaghai Khan (2de)
 - 1156–1160 Hotula Khan (3de)
 - 1189–1206 Genghis Khan (laaste)
Wetgewer Khurultai
Historiese tydperk Middeleeue
 - Stigting 900's
 - Ontbinding 1206
Kaboel Khan, eerste khan van die Khamag-Mongole.

Die Khamag-Mongoolse konfederasie (Mongools: Хамаг монгол, "Hele Mongolië") was ’n groot stamkonfederasie (khanlig) in die 12de eeu op die Mongoolse plato. Dit word soms beskou as die voorloperstaat van die Mongoolse Ryk.[1][2]

  1. Bat-Ocher Bold (2001), Mongolian nomadic society: a reconstruction of the "medieval" history of Mongolia, Richmond, Surrey: Curzon, pp. 176, ISBN 0-7007-1158-9 
  2. History of the Mongolian People's Republic By Akademii︠a︡ nauk SSSR, bl. 99

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search