Kioto-prefektuur

Kaart
Vlag van die Kioto-prefektuur

Kioto-prefektuur (京都府 Kyoto-fu?) is een van die 47 prefekture van Japan. Kioto is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied. Dit is in die Kansai-streek van Honsjoe geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search