Klapvliegtuig

Edward Frost van Cambridgeshire, Engeland het die Klapvliegtuig in 1902 van wilgelatte, sy en vere gebou

'n Vlerktuig of klapvliegtuig (Engels: ornithopter) is 'n soort vliegtuig wat vlieg deur die klap van vlerke. In die natuur word dié soort aandrywing by voëls, vlermuise en insekte aangetref. Mensgemaakte vlerktuie is meestal gebou op dieselfde skaal as van die natuurlike vlieënde kreature, alhoewel sommige groter, bemande klapvliegtuie in die verlede gebou is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search