Klassisme

Moet nie verwar word met Klassisisme nie.

Klassisme, ook bekend as klassediskriminasie, is vooroordeel of diskriminasie op grond van sosiale klas. Dit bevat individuele houdings, gedrag, beleidstelsels en praktyke wat ingestel is om die hoërklas te bevoordeel ten koste van die laerklas.[1]

Sosiale klas verwys na die groepering van individue in 'n hiërargie gebaseer op rykdom, inkomste, opvoeding, beroep en sosiale netwerk.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Kadi

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search