Kleinbekbaars

Kleinbekbaars
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. dolomieu
Binomiale naam
Micropterus dolomieu

Die kleinbekbaars (Micropterus dolomieu) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in Noord-Amerika en losgelaat is in Suid-Afrikaanse water in 1937. In Suid-Afrika kom die vis voor in riviere in die Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Hoëveld. In Engels staan die vis bekend as die Smallmouth bass en in Afrikaans ook as Kleinbek-swartbaars.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search