Kofia

'n Kofia, oftewel fes

'n Kofia (soms ook fes genoem) is die tradisionele hoofbedekking van die Kaapse Maleiers. Ander spellings is kafia, koefia of ghoefia.[1]

  1. "Kofia" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 3 November 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search