Konsonant

'n Konsonant of medeklinker is 'n klank waar die lug, in teenstelling met 'n klinker, nie ongehinderd deur die mond na buiten kan gaan nie. Dit is 'n spraakklank wat gevorm word deur 'n volkome of gedeeltelike onderbreking van of versperring in die lugstroom in of bo die strottehoof, met of sonder trilling van die stembande.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search