Korund

Korund
 
Korund (robyn) 
Formule Al2O3 
Onsuiwerhede Cr,Fe,V,Ti 
Nickel-Strunz (10) 4.CB.05  
Kleur kleurloos, rooi (robyn), blou (saffier) [1] 
Streep wit 
Hardheid 9 (Mohs) 
Digtheid 3,98 – 4,1 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking eenassig (-) 
RI-waardes nω = 1.767 – 1.772 nε = 1.759 – 1.763 
 
Korund (saffier) 
Kristallografie 
Kristalsisteem Romboëdries 
Ruimtegroep R3
Strukturbericht-kode D5₁ 
Eenheidsel a = 4.75 Å, c = 12.982 Å (heks.)
a = 5.120 Å α= 55,280 o (rombo.) 
 
Die helfte van die eenheidsel; net die volgorde β₁ - C - β₂ - A - β₃ - C - β₁ word getoon; in korund is die rooi atome aluminium, in hematiet is dit yster.
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Korund is 'n mineraal met formule Al2O3 wat baie hard is en in sy rooi vorm as robyn en in sy blou vorm as saffier bekend is. Dit is gewilde edelstene.

Korund is α-Al2O3, wat die termodinamies stabielste allotroop van aluminiumoksied is. Omdat dit ná diamant een van die hardste stowwe is, word dit ook dikwels sinteties vervaardig. Sintetiese korundpoeier is kleurloos of wit en word dikwels as skuurmiddel gebruik, soos op skuurpapier. [2] Dit het 'n hoë smeltpunt (2050 °C) en 'n goeie bestendigheid teen sure en basisse selfs by hoër temperature.[3]

  1. "mindat 859" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020.
  2. "ThoughtCo Abrasives" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019.
  3. Handbook of Crystal Growth: Bulk Crystal Growth Peter Rudolph, Elsevier, 2014, ISBN 0-444-63306-5, ISBN 978-0-444-63306-4, bls. 428

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search