Kosovo-oorlog

Die Kosovo-oorlog was 'n gewapende konflik op die Balkan wat uit twee fases bestaan het: 1998-1999: gevegte tussen die Joegoslawiese leër en die Bevrydingsleër van Kosovo (UÇK) 1999: Operasie Allied Force: lugaanvalle op die Federale Republiek Joegoslawië deur NAVO-vegvliegtuie tussen 24 Maart en 10 Junie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search