Kuomintang

Kuomintang van China
中國國民黨
Zhōngguó Guómíndǎng
KMT
Kenteken van die Kuomintang van China
Kenteken van die Kuomintang van China

Leier Wu Den-yih
Gestig 24 November 1894
Voorafgegaan deur Herlewing van China se Geselskap (1894)
Tongmenghui (1905)
Nasionalistiese Party (1912)
Chinese Rewolusionêre Party (1914)
Nuusbrief Central Daily News, Kuomintang News Network
Hoofkwartier No.232~234, Sec. 2, BaDe Rd., Zhongshan-distrik, Taipei, Republiek China[1]
Jeugvleuel Kuomintang Jeugliga
Ideologie Konserwatisme, Chinese nasionalisme, Drie Beginsels van die Volk,[2][3][4] Teenkommunisme,[5] Sosialisme
Nasionale affiliasie Pan-Blou Koalisie
Internasionale affiliasie Centrist Democrat International, International Democrat Union
Amptelike kleure      Blou
Webblad www.kmt.org.tw

Die Kuomintang van China[6][7] of KMT, soms vertaal as die Nasionalistiese Party van China, is ’n groot politieke party in die Republiek China (RC of Taiwan). Dit is vandag die grootste opposisieparty in die Wetgewende Yuan. Die Kuomintang is in 1911 gestig en het die Revolusionêre Liga van Dr Sun Yat-sen as voorloper gehad. Die Kuomintang - dikwels verkort na KMT - is gebaseer op die drie beginsels van die volk, naamlik nasionalisme, demokrasie en volkswelsyn.

  1. "Kuomintang Official Website" (in Engels). Kmt.org.tw. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 13 September 2011.
  2. "政策綱領" (in Chinees). Kmt.org.tw. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 19 Junie 2016.
  3. (en) The Editors of Encyclopædia Britannica. "Three Principles of the People". Encyclopædia Britannica. {{cite web}}: |author= has generic name (hulp)
  4. (en) Mary C. Wright (1955). From Revolution to Restoration: The Transformation of Kuomintang Ideology. Association for Asian Studies. pp. 515–532.
  5. (en) Kataoka, Tetsuya (1974). Resistance and Revolution in China: The Communists and the Second United Front. University of California Press. p. 180. ISBN 9780520025530.
  6. "Party Charter". Kuomintang. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2013. Besoek op 6 Maart 2013.
  7. "Introduction of the KMT". Kuomintang. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2011. Besoek op 15 Februarie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search