Lelieagtiges

Lelieagtiges
Trillium tschonoskii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Liliales

Perleb, 1826
Families
Sinonieme
  • Alstroemeriales
  • Campynematales
  • Colchicales
  • Liriales
  • Melanthiales
  • Paridales
  • Smilacales
  • Veratrales
  • Lilianae
  • Melanthianae
  • Liliidae
  • Liliopsida
  • Liriopsida

Lelieagtiges (orde Liliales) is hoofsaaklik kruidagtige, meerjarige plante met parallel-arige blare en bergorgane in die vorm van bolle, knolle of wortelstokke, maar enkele boomvorme kom ook voor. Die verspreidingsgebied van hierdie groep is grotendeels beperk tot die subtropiese gebiede, veral Suidelike Afrika.

Bolplante soos tulpe, narsings en irisse word vandag wêreldwyd in talle variasies verkoop. Daar bestaan nog heelwat onsekerheid oor die klassifikasie van die groep, en tussen 5 en 22 families word onder die Liliales geklassifiseer. Vroeër het die klassifikasie hoofsaaklik op die posisie van die vrugbeginsel, die vorm van die bergorgane en die bou van die blomme berus, maar vandag speel die aantal chromosome, die aanwesigheid van melksapvate en die aanwesigheid van chemiese stowwe soos alkaloïede en saponiene ’n groter rol.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search