Lima

Lima

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Peru Peru
 Provinsie Lima
 Koördinate 12°02′S 77°17′W / 12.033°S 77.283°W / -12.033; -77.283
 Gestig op 18 Januarie 1535
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 664,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 154 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 7 605 742
 - Bevolkingsdigtheid 2 854,29/vk km
 - Metropolitaanse gebied 8 472 935
 Tydsone UTC -05:00
 Burgemeester Jorge Muñoz Wells
 Amptelike Webwerf munlima.gob.pe

Lima is die hoofstad en grootste stad van Peru. Die stad het 'n bevolking van 7 605 742 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 2 664,67 km². Die stad is op 18 Januarie 1535 deur Spanjaarde onder die conquistador Francisco Pizarro as Ciudad de los Reyes gestig. Die historiese middestad van Lima is in 1988 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search