Madonna

Madonna
Madonna in 2008
Agtergrondinligting
GeboortenaamMadonna Louise Veronica Ciccone
Gebore16 Augustus 1958 (1958-08-16)
OorsprongBay City, Michigan, VSA
GenresPop, dans, rock, elektronies
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem, kitaar
EtiketteWarner Bros./Live Nation
Webwerf[1]

Madonna Louise Veronica Ciccone (gebore 16 Augustus 1958), beter bekend onder haar verhoognaam Madonna, is 'n Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die Portugese hoofstad Lissabon vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in Beverly Hills, Kalifornië is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.[1]

  1. Architectural Digest, 12 Junie 2018: Madonna's Former Sunset Boulevard Mansion Can Be Yours For $35 Million. Besoek op 17 Junie 2018

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search