Marseille

Marseille

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (Admin. gewes) Provence-Alpes-
Côte-d'Azur
 Département Bouches-du-Rhône
 Koördinate 43°17′N 5°22′O / 43.283°N 5.367°O / 43.283; 5.367Koördinate: 43°17′N 5°22′O / 43.283°N 5.367°O / 43.283; 5.367
 Stigting 600 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 240,62 vk km
 Hoogte bo seevlak 0–640 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 870 731
 - Bevolkingsdigtheid 3 600/vk km
 - Metropolitaanse gebied (2019) 1 873 270
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Benoît Payan (PS)
 Amptelike webwerf marseille.fr

Marseille (Frans: [maχˈsɛjə], ; Oksitaans: Marselha, [maʀˈsejɔ, -ˈsijɔ]) is ná Parys die tweede grootste stad van Frankryk en sy belangrikste hawe aan die Middellandse See. Die stad is een van die oudstes in Europa wat as Massalia (Massilia) omtrent 600 v.C. deur Ionies-Phokeaanse setlaars uit Klein-Asië gestig is. Die handelspos het tot die belangrikste sentrum van die Griekse kultuur in die westelike Mediterreense gebied en die grootste mededinger van Kartago ontwikkel.

Marseille is in 1481 by Frankryk ingelyf en was in die 19de en 20ste eeu die Franse poort na Noord-Afrika, Madagaskar en Indo-China.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search