Mew

Mew
Mew tydens 'n optrede by die Virgin-fees in Ontario op 30 August 2009.
Agtergrondinligting
OorsprongHellerup (Denemarke)
GenresAlternatiewe rock, shoegaze, new prog, postrock, droompop,[1] eksperimentele rock
Jare aktief1994 — hede
EtiketteExlibris Musik, Evil Office, Sony BMG, Sony Music Entertainment
AssosiasiesApparatjik
Webwerfwww.mewsite.com
LedeJonas Bjerre
Bo Madsen
Silas Utke Graae Jørgensen
Gewese ledeJohan Wohlert

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Mew is 'n Deense musiekgroep uit Hellerup en bestaande uit Jonas Bjerre, Bo Madsen en Silas Utke Graae Jørgensen. Baskitaarspeler Johan Wohlert was 'n stigterslid en het die groep in 2006 verlaat. Mew se musiek is al as indie en soms ook (soos op And the Glass Handed Kites) as progressiewe rock geklassifiseer. Die groep verwys soms tong-in-die-kies na hul musiek as "pretensieuse kunsrock". Mew-kitaarspeler Bo Madsen noem die groep "die wêreld se enigste indiestadiumgroep".

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2009. Besoek op 6 Junie 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search