Mikolajif-oblast

Mikolajif-oblast
Миколаївська область
Die ligging van Mikolajif-oblast in Oekraïne
Die ligging van Mikolajif-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Regering
Hoofstad Mikolajif
Bevolking
Totaal 1 170 924
Volgorde 18de
Statistiek
Oppervlakte 24 598km²
Volgorde 14de
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns
Webtuiste www.kmu.gov.ua
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Mikolajif-oblast (Oekraïens: Миколаївська область) is 'n oblast in suidelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Mikolajif. Die oblast grens aan die Swartsee in die suide.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search