Minderheidskabinet

'n Minderheidskabinet of minderheidsregering is 'n kabinet wat deur een of meer politieke partye gevorm word, maar gesamentlik nie 'n meerderheid van ten minste die helfte plus een van die totale aantal setels in die parlement het nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search