Montevideo

Montevideo

Kaart Wapen
Vlag
 Land Uruguay
 Koördinate 34°53′S 56°10′W / 34.883°S 56.167°W / -34.883; -56.167
 Stigting 24 Desember 1726
 Oppervlakte:  
 - Totaal 526 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-43 m
 Bevolking:  
 - Totaal (skatting 2010) 1 336 878[1]
 - Metropolitaanse gebied (2004) 1 668 335
 - Bevolkingsdigtheid 2 523/vk km
 Tydsone UTC -3
 Stadsregering (intendante) Ana Olivera
 Amptelike Webwerf Montevideo.gub.uy

Montevideo [monteβi'ðeo] (Brasiliaanse Portugees: Montevidéu) is die hoofstad en grootste stedelike nedersetting van Uruguay en dien ook as die ekonomiese, finansiële en kulturele sentrum en belangrikste hawestad van dié Suid-Amerikaanse republiek. Die stad met 'n oppervlakte van 526 vierkante kilometer en 1,3 miljoen inwoners is aan die monding van die Río de la Plata geleë. Montevideo is die suidelikste hoofstad in Suid-Amerika.[2]

  1. "Indicadores Demográficos del Departamento de Montevideo. Período 1996 - 2025". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2006. Besoek op 3 Julie 2010.
  2. Tim Burford: Bradt Travel Guide Uruguay. Derde uitgawe. Chalford St Peter: Bradt Travel Guides 2017, bl. 4

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search