Stroomgebied | Zimbabwe |
Oorsprong | Omgewing van Esigodini ten ooste van Bulawayo (Zimbabwe) |
Monding | Naby Beitbrug, Zimbabwe Limpoporivier |
Oorsprong-hoogte | 1 460 m |
Monding-hoogte | 450 m |
Gemiddelde afloop | 31,536 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 15 695 km² |
Die Mzingwanerivier (Mzingwanirivier, Umzingwanirivier) is 'n rivier in die provinsie Matabeleland-Suid in Zimbabwe.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search