Najade

’n Najade, deur John William Waterhouse, 1893: ’n waternimf kyk na ’n slapende Hylas.

Die Najades (Grieks: Ναϊάδες van νάειν, "vloei", en νἃμα, "lopende water") was in die Griekse mitologie nimfe wat wag gehou het oor fonteine, putte en strome.[1]

Najades word met vars water verbind, nes die Okeaniede met sout water en die Nereïdes met die Middellandse See verbind word.

  1. Fisher, Bob. "Naiads" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2018. Besoek op 13 Maart 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search