Necrolestes

Necrolestes
Tydperk: 18–16 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Dryolestoidea (?)
Orde:
Meridiolestida
Binomiale naam
Necrolestes patagonensis
Ameghino 1891

Necrolestes patagonensis (Ameghino) is 'n fossiele soogdierspesie uit Patagonië (Argentinië) wat die eerste keer in 1891 beskryf is. Dit kom uit die vroeë Mioseen van 16 miljoen jaar gelede.[1]

  1. The Miocene mammal Necrolestes demonstrates the survival of a Mesozoic nontherian lineage into the late Cenozoic of South America Guillermo W. Rougier, John R. Wible, Robin M. D. Beck, Sebastian Apesteguía Proc Natl Acad Sci U S A. 2012 Dec 4; 109(49): 20053–20058..

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search