Neurenberg-beginsels

Die Neurenberg-beginsels is 'n stel riglyne om te bepaal wat 'n oorlogsmisdaad uitmaak. Die dokument is geskep deur die Internasionale Regskommissie van die Verenigde Nasies om die regsbeginsels onderliggend aan die Neurenberg-verhore van Nazi-partylede na die Tweede Wêreldoorlog te kodifiseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search