Neusaap | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Primates |
Suborde: | Haplorhini |
Infraorde: | Simiiformes |
Familie: | Cercopithecidae |
Subfamilie: | Colobinae |
Genus: | Nasalis É. Geoffroy, 1812 |
Spesie: | N. larvatus
|
Binomiale naam | |
Nasalis larvatus Wurmb, 1787
| |
![]() | |
Verspreidings-kaart |
Die neusaap (Nasalis larvatus) is 'n boomwonende ouwêreldse aap met 'n buitengewoon groot neus (of proboskus), 'n rooibruin velkleur en 'n lang stert. Dit is endemies aan die Suidoos-Asiatiese eiland Borneo en word meestal in wortelboomwoude en aan die kusgebiede van die eiland aangetref.[2]
Hierdie spesie is verwant aan die orangoetang van Borneo en ape soos die silweragtige lutung.[3] Dit hoort in die monotipiese genus Nasalis.[4][5]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search