Ngqura-hawe

Ngqura-hawe
Land Suid-Afrika
Ligging Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit
Besonderhede
Soort hawe Kunsmatig
Ingewy 2009 (kommersieel)
2012 (amptelik)
Bestuur deur Transnet
Statistiek
Houers p.j. Ontwerp vir 2 miljoen TEU's
Webtuiste Transnet
Ngqura-hawe is in Oos-Kaap
Ngqura-hawe
Ngqura-hawe
Ligging van die Ngqura-hawe in die Oos-Kaap.
Ngqura-hawe is in Suid-Afrika
Ngqura-hawe
Ngqura-hawe
Ligging van die Ngqura-hawe in Suid-Afrika.

Die Ngqura-hawe is ’n diepwaterhawe aan die ooskus van Suid-Afrika, 20 km noordoos van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth). Konstruksiewerk het in September 2002 ’n aanvang geneem en werksaamhede het in Oktober 2009 begin toe die MSC Catania die eerste handelskip was wat die hawe aandoen.[1][2]

  1. Smit, Petronel (11 Desember 2009). "Deep-water port of Ngqura launched" (in Engels). Engineering News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 9 Maart 2010.
  2. "First ships dock at Port of Ngqura". SouthAfrica.info. 13 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2009. Besoek op 9 Maart 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search