Nord

Nord (59)
Ligging van Nord
Gewes Hauts-de-France
Prefektuur Lille
Onderprefekture Avesnes-sur-Helpe
Cambrai
Douai
Dunkerque
Valenciennes
Bevolking 2 576 770 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 449 inw./vk km
Oppervlakte 5 743 vk km
Arrondissemente 6
Kantonne 79
Munisipaliteite 650
President van die
Conseil général
Patrick Kanner

Nord (Nederlands: Noorderdepartement; 59) is die noordelikste van die Franse départements, en sy naam is dan ook van sy geografiese ligging afgelei. Met 'n oppervlakte van 5 743 vierkante kilometer en 'n bevolking van 2 576 770 (2010) is Nord die digbevolkste département van Frankryk.

Die prefektuur (hoofstad) van Nord is Lille. Sowat 20 000 mense in die noordelike arrondissement Duinkerken praat 'n Wes-Vlaamse dialek as omgangstaal (sien Frans-Vlaandere).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search