Nyx

Nyx
Griekse oergodin
Nyx, godin van die nag: La Nuit, deur William-Adolphe Bouguereau, 1883.
Nyx, godin van die nag: La Nuit, deur William-Adolphe Bouguereau, 1883.
Naam Nyx
Godin van Die nag
Man Erebos
Ouer Chaos
Broers, susters Erebos, Eros, Gaia, Tartaros
Kinders O.a Eter, Hemera, Momus, Ponos, Moros, Tanatos, Hipnos, die skikgodinne en Eris.

Nyx, soms ook Nuuks, is in die Griekse mitologie die oergodin van die nag. Sy was deel van die skepping van die aarde en was die moeder van ’n paar verpersoonlikende gode soos Hipnos (slaap) en Tanatos (die dood). Sy kom selde in die mites voor, maar was duidelik baie magtig en beeldskoon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search