Olfactores | |
---|---|
![]() | |
Voorbeeld van Olfactores | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klade: | Olfactores Jefferies, 1991 |
Subphyla | |
Olfactores is 'n klade binne die Chordata wat die Tunicata (Urochordata) en die Vertebrata[verwysing benodig] (soms na verwys as Craniata) insluit. Olfactores verteenwoordig die oorgrote meerderheid van die filum Chordata, aangesien die Cephalochordata die enigste chordate is wat nie in die klade ingesluit is nie. Hierdie klade word gedefinieer deur 'n meer gevorderde reukstelsel wat, in die onmiddellike vertebrategenerasie, aanleiding gegee het tot neusgate.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search