Onafhanklikheid

John Trumbull se skildery Onafhanklikheidsverklaring (Declaration of Independence) wys die vyf lede van die ontwerpskomitee, wat in 1776 die teks van die Onafhanklikheidsverklaring aan die Tweede Kontinentale Kongres in Philadelphia voorlê
Proklamasie en sweer van die onafhanklikheid van Chili, skildery deur Pedro Subercaseaux Errázuriz, 1945
Kaart van Afrikalande volgens hul onafhanklikheiddatums

Onafhanklikheid van 'n land, organisasie of regeringstak dui op die vermoë om self te regeer, teenoor om deur iemand anders regeer te word. Die verklaring van sulke onafhanklikheid impliseer somtyds 'n gewelddadige wegbreek van die heersende bestel, en is daarom 'n rede vir gereelde herdenking van die oorwinning.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search