OpenOffice.org | |
![]() | |
![]() | |
Aanvanklike vrystelling | 30 April 2002 |
---|---|
Programmeertaal | C++ en Java |
Bedryfstelsel | Windows, Mac OS X, Linux, Solaris |
Beskikbaar in | Meer as 110 tale |
Kategorie | Kantoorpakket |
Lisensie | LGPL |
Webblad | OpenOffice |
OpenOffice.org (OOo) (nie "Open Office" nie, vanweë 'n handelsmerkkonflik) is 'n kantoorpakket en is 'n belangrike voorbeeld van oopbronsagteware. Die lisensie waaronder die pakket versprei word is die LGPL. (Dit is vroeër ook onder die SISSL versprei.)
Daar is weergawes beskikbaar vir GNU/Linux, Windows, Solaris (Sparc) en vir Mac OS X.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search