Origenes

Kerkvader
Origenes
Origenes
Geboortenaam Grieks: Ὠριγένης Ōrigénēs
Geboorteplek Alexandrië, Egipte
Geboortedatum ongeveer 185
Sterfdatum 254
Sterfplek Tirus, Fenisië; tans Sür, Libanon
Leerling van Clemens van Alexandrië
Amp Presbiter van Caesarea
Skrywer van Hexapla (Opsomming van die Ou Testament)
Bestryder van Celsus

Origenes[1] wat ook Origenes Adamantios genoem word, was 'n geleerde en vroë Christelike teoloog. Hy is gebore in Alexandrië en werk daar gedurende die eerste deel van sy loopbaan. Hy het oor teologie veral oor eksegese van die Bybel, hermeneutiek en preek geskrywe.

Party van sy stellings soos die vooraf-bestaan van die siel en die ondergeskiktheid van die Seun aan die Vader is deesdae kontroversieel onder Christelike teoloë.

  1. Origen. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search