Oscar

Oscar kan ook verwys na een van die letterkodes in die NAVO-spelalfabet.
  Oscars / Academy Awards 

Die 81ste Oscar-toekennings in 2009.
Die 81ste Oscar-toekennings in 2009.
Toegeken vir Uitmuntendheid in die vermaakbedryf
Borg Academy of Motion Picture Arts and Sciences
Land VSA
Datum Jaarliks rondom Mei
Eerste toekenning 15 Mei 1929 (1929-05-15)
Webtuiste oscar.go.com

'n Oscar is 'n beeldjie wat by die jaarlikse Oscar-toekennings as prys toegeken word vir prestasies in die rolprentbedryf. Dit het in 1928 ontstaan. Die beeldjie is deur die beeldhouer George Stanley ontwerp op grond van sketse deur Cedric Gibbons, die kunsdirekteur van die rolprentmaatskappy MGM, maar dit is eers in die 1930’s die Oscar genoem. Voorheen het dit bekend gestaan as die Academy Award of Merit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search