Ostprignitz-Ruppin

Ostprignitz-Ruppin
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Neuruppin
Oppervlakte: 2 509,22 vk km
Bevolking: 99 414 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 39,6 inwoners per vk km
Kenteken: OPR, KY, NP, WK
Administratiewe verdeling: 23 munisipaliteite
Landrat: Ralf Reinhardt (SPD)
Amptelike webwerf: ostprignitz-ruppin.de
Ligging in Brandenburg

Ostprignitz-Ruppin (amptelik: Landkreis Ostprignitz-Ruppin) is 'n administratiewe distrik in die noord-weste van die Duitse deelstaat Brandenburg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search